1496) ek het gedink ek droom

1496) ek het gedink ek droom

toe ons lywe klop
reëlmatig in gelid

die tango word versteur
deur passie krete

ek het gedink ek droom
maar ek lê wyd
gespalk

dit was nie
‘n droom nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz