1497) Die jakkals het

1497) Die jakkals het

net gekom
om die geboorte ooitjie

uit die baarmoeder
te ruk

die ooi vlug
verskrik

die jakkals

jy het my nie
herken nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz