1499) Ek gaan jou vreet 1499) Ek gaan jou vreet January 26, 2009 ek wag al lank vir ’n kans ek sien jou lyf in die moreson blink ek kan nie meer ek wil haar vreet ek weet ek smaak lekker die bevrugting was hemels maar toe sy my begin toespin weet ek sy gaan my ook vreet Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!