1508) Jy laat my wonder

1508) Jy laat my wonder

of ek kan vlieg
en klief deur die lug

of die wind wat fluister
nog iets wil vertel

of die wind wat die riete roer
deur jou gestuur is

of die koel somerwind
wat oor my wange vloei

of die orkaan deur jou gestuur is
om my te verinneweer

omdat ek jou liefde
versmaai het

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz