1518) slaapnewels 1518) slaapnewels January 28, 2009 my hart hoor jou stem selfs wanneer jy praat en ek nie antwoord nie deur die diep droomloos slaap ervaar ek jou lees jy gedigte wat my omvou my hart hoor jou stem altyd Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!