1519) ek sal jou nooit verlaat

1519) ek sal jou nooit verlaat

jy het gesê
ek sal jou nooit
verlaat nie

maar jy het nie
geweet dat
ek ‘n enkel
vliegkaartjie het

na die die
vlugtelingkamp nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz