1520) as jy eens liefgehad het 1520) as jy eens liefgehad het January 29, 2009 dan kan jy nie afsien van die eie wees van die saamwees van die eenwees wat meer kan ek wees jou warm omvou my jou liplekker knusdruklyf herinner my aan die tyd toe ek liefgehad het Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!