1526) ek is honger sê sy

1526) ek is honger sê sy

so pas ontmoet
die meisie van die plaas

hy is baie opgewonde
toe sy in sy oor fluister

ek is honger

hy vat haar na die spur
sy eet 150 rand
se kos op

en sê dankie
nou is ek nie
meer honger nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz