1527) God se oog 1527) God se oog January 31, 2009 kom loer elke dag flou rooi op die horison en bekyk die sondewêreld hoe meer hy sien hoe skerper word sy oog wegsteeksondes in die nag word skandes in die dag waarom dra so baie donkerbrille Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!