1581) Nooit geweet V

1581) Nooit geweet V

ek het nooit geweet
wat liefde is
totdat ek jou
ontmoet het nie,

as ek jou naam
fluister
stil die voëls

jou hartklop vul
die lug
elke asemteug
is jy

ek het nooit
geweet

ek was dood

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz