1583) Die kat

1583) Die kat

sit rustig
en was homself

hy het sy gat af geslaap
en is reg vir die nagkat lewe

sy groen oë skrefies
as hy sag purr en vertel

van die ses meisies
sy dates vir vanaand

hy vreet sy vis
die meisies laaik

hy spring tot bo
en uit

die jagsnag
lê voor

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz