1588) Onder die straatlig

1588) Onder die straatlig

sit sy kleingevou
straatkind

haar oë smekend
sy bewe tandeklap

ek bring haar
na my warm hart

in kamerjas verwese

ek sing vir haar
’n minnelied

ek en jy
’n warm vuur
wat nie
kan blus nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz