1589) Die sterre skitter
hulle wil vir ou jupiter
in ‘n lokval lei
en hom van
sy goud beroof
hy is oud en
kan maklik val
so dink hulle
hulle hou ‘n konsert
en nooi hom
hy sit heel voor
om goed te kan sien
die eerste bedryf
die goudrokkie meisies
skop laag en kyk
hom in die oog
die huppel meisies
trippel voor hom
en buk laag
die can can meisies
wys hulle kan
maar oom jupiter
sit net met sy swaar lyf
en sê
poppies julle het
nou als probeer
maar op my
planeet
is daar net
man gaan
Leave a Reply
Be the First to Comment!