1590) Want sy waai

1590) Want sy waai

die wind gryp speels
die texan
en gooi dit
in die gras

die droë gras
knetter opgewonde
en storm op
die bome af

die ou bome
buig laag
hulle bruin naalde
ontvlam

die doodsengel
het gewaai

ek kyk weg

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz