1593) Metamorfose 1593) Metamorfose February 11, 2009 ek volg haar spoor die suidoos wis dit uit ek sien die vormlose rok wapper die swartoog sonbril ek vertel die wind sy val en rol suidoos roof rok en bril ek gryp na haar ek fluister suidoos jou wille wind Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!