1596) Somer ryp

1596) Somer ryp

somer rypheid
tussen die groen

met verwagting vlek
ek jou oop
ek was te laat
die vrugtevlieg was hier

jou duisend vye pitjies
spat op die grond

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz