1598) Die liefde gly verby

1598) Die liefde gly verby

tussen ons vingers deur

ons stel uit
kom nie daarby uit

ons vat klein plesiertjies
vir die oomblik

maak oop die deur
na jou hart

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz