1610) Op soek na liefde 1610) Op soek na liefde February 14, 2009 die klein voëltjie word uit die nes geskop op ’n reis op soek na liefde die voëltjie kry ’n maat die keuses is beperk almal trek dieselfde aan ruik dieselfde dit is so eenvoudig so eenvoudig Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!