1612) Leë kokers 1612) Leë kokers February 15, 2009 rooi oog stap ’n paar manne oor die golfbaan gister tot laatnag het hulle nog probeer om ’n bokkie plat te trek selfs die kroegmeisie moes keer die bokkies is uitgeslape dit was nie hulle eerste valentynsdag nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!