1613) Die groot seer 1613) Die groot seer February 16, 2009 die seer het ek gedink was verby toe kom jy met jou gladde mond en atleet lyf jy wou my maar net vir ‘n draf gevat het die lewenspad is so alleen toe het ek saam met jou gehardloop een honderd kilometers nie net my hart was seer maar my voete ook Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!