1624) As ek maar gewete het

1624) As ek maar gewete het

hy het geen gewete

sou ek geweet het
dat hy nie geweet het

dat ek geweet het
hoe om my pistool
te gebruik

ek het toe geen

gewete gehad

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz