1632) Dieselfde maan

1632) Dieselfde maan

wat ek hier sien
sien jy daar ver

die krater wat jy sien
is ek

toe ek jou liefde
versmaai het

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz