1635) Winter tyd 1635) Winter tyd February 23, 2009 die ou boom sidder hy het baie winters al beleef gaan die winterpyle sy hart tref lang taai trane drup teen sy stam af sy blare kinders van gister tuimel grondwaarts die ou boom strek sy takke hemelwaarts en bid vir nog ‘n winter Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!