1637) God is nie tevrede nie

1637) God is nie tevrede nie

die gemeente sing 60 gesange
die koor sing 40 gesange

God luister en glimlag
hulle het die pad
na Sy hart gevind

prys die Here
sê die priester

God sê
al my kinders is nie hier nie

God gaan na die kroeg
en bring 80 in

God se
al my kinders is nie hier nie

God gaan na die golfbaan
en bring 60 in

God se
al my kinders is nie hier nie

God gaan na die bordeel
en bring 120 in

God is toe tevrede
die gemeente sing
nog 100 gesange

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz