1640) Die glinster 1640) Die glinster February 23, 2009 in jou oog is soos sterre wat flikker oog wanneer die donker wolke in jou oë kom dan weet ek jy is hartseer en alleen wag net die tyd kom dat die reën jou sal wakker maak en jou trane wegwas en jy sal sien die reënboog in jou lewe Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!