van kant tot kant
sy kyk hulle uit
sy is so mooi en uitgeslape
die manne vrees
dat sy in hulle rigting
sal kyk
sy kom stadig aangeseil
tot by haar prooi
bevrees sit hy lam daar
hy moes nie vanaand
uitgekom het nie
blitsvinnig slaan sy haar
tande in die bewende
muis man
Leave a Reply
Be the First to Comment!