1645) Waarom gaan pappa nie
dit is is 6de wisseltand
op haar 6de verjaardag
ek het skoon vergeet van
tandemuis
die geskenk was gekoop
maar tandemuis het ons verras
die volgende oggend
kom sy aangehardloop
met my no 11 skoen
vol kopergeld
met ‘n briefie wat lees
kan pappa maar nie
volgende keer
na sun city se
slotmasjien gaan
en die parkeermeters uitlos nie?
Leave a Reply
Be the First to Comment!