1648) Hoop sag

1648) Hoop sag

ek stap op die
lewenspad

die mense dra
hul laste
op hul gevreet

die pyn, wanhoop
en alleen

ek raak bedruk

ek sien ‘n kind
van vier
huppel en sing

lag en hoop
vul haar oë

ek wens toe

ek was weer
‘n kind

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz