1652) The book of uncounted sorrows
ek skryf van
hate, love, cooking, zimbabwe, heart transplant
journeys, food, money, life, murder
die titels staar ons aan
wat moet ons kies
wil ons lag
wil ons huil
wil ons hoop
wil ons wanhoop
hier lees ons van haat van liefde
van kook, van menseregte verwoes
van nuwe lewe, van reise van eet
van geld, van die lewe.
toe moes ek die boek
’n naam gee
THE BOOK OF UNCOUNTED SORROWS
Leave a Reply
Be the First to Comment!