1659) Spierman rou 1659) Spierman rou February 27, 2009 ek was eens ‘n spierman wat elke dag yster gestoot het as ek instap gee die ouens pad en die girls glimlag dit was die jare van breek die warm goed was syne gewees met die jare het die muscles verdwyn op die stoep sit hy en kwyn Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!