1662) Ek is die enigste een

1662) Ek is die enigste een

dit is te vroeg in die oggend
om die dag te ontsnap

hulle strompel
rooioog die kantoor in

ek lag
en sit in my kantoor

ek is die enigste een
wat my dag kan skryf

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz