1663) Donder 1663) Donder February 28, 2009 die wolke raas die flitse blits dit is ‘n verkeerde dag hierdie sê hulle vir mekaar die bliksemstraal speel tussen die heuwels en tref onverhoeds die skape die redelose diere word op ons braaivleisvuur geniet en wag vir die donder Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!