1664) Die gevaar

1664) Die gevaar

is dat ons
te gerus is

oor ons geliefde
ons gee nie genoeg
aandag in die dag

hy/sy kom moeg
by die huis

die ka-ka doek wag
die kos pot wag

hoe deurmekaar
kan ons wees
meng kos en ka-ka

‘n resep vir disaster

ek vlug

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz