1674) Net een kans

1674) Net een kans

het ek gehad
‘n engel was hier

terwyl ek geslaap het
ek kan vaagweg onthou

haar stem was soos
‘n duisend klokkies

sy het op die wolke geloop

en my naam geroep

my alkohol benewelde brein

kan dit nie snap nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz