1682) As die brikette hard geword het

1682) As die brikette hard geword het

as dit anders kon gewees het

kon ‘n mens weer
‘n nuwe vuur aangesteek het
as jy genoeg van
die warmte van jou hart
bygegooi het

kan ons nog baie kere
gebraai het

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz