1683) Aan stukkies 1683) Aan stukkies March 6, 2009 jy was aan stukkies na die val ek las jou stukkie vir stukkie jou pragtige kurwes heel ek teer jou kleurryke vel heg ek ek wag ek werk stadig sodat ek jou lank in my hand kan hou Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!