1706) Rio o Rio 1706) Rio o Rio March 11, 2009 stad van glans wat laatnag dans die samba wat spierlyf laat slangdraai die kale lyf word gewys Rio o Rio jy terg jy mergel my laaste sent laatnag tel ek jou vere op die Christus beeld slaan alles gade Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!