1713) Buurvrou O Buurvrou

1713) Buurvrou O Buurvrou

Gister het jy gras gesny
gisteraand

was jou badkamer venster oop

vanoggend ses uur
het jy naak geswem

vanmiddag het jy
wors gebraai

NOU was jy kar
in ’n short en T shirt

ek hang nou al twee dae
by die boonste badkamer
venster uit

Buurvrou O Buurvrou

jy sien my nie eers

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz