1715) Laatnag kriewels

1715) Laatnag kriewels

waarom lê jy nie stil nie
ek wonder sê hy

waarom vra jy
sê sy
ek wonder oor die sms’e
wat jy so laat kry

sy sê
dis van al die
jags mans by die werk
wat nog suip en wonder
waarom hulle vrouens
so kwaad is

ek wonder ook
sê hy

waarom jy so
afsydig is

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz