1725) Haar goue sleutel

1725) Haar goue sleutel

vandag het ek
in jou bleek blou
oë gekyk

dit was die eerste keer
dat ek jou gesien het

’n diepoogkyk
die poorte na jou siel

gesluit

daar was nie die donker
wat by so baie skuil

ek sien
jou goue sleutel
om jou nek

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz