1733) Jy het gevra hoe ganit

1733) Jy het gevra hoe ganit

ek sien die lewe
ek sien die seer

hoe sal ek dit
nie weet nie

jy het dan
in my oog gekyk

die waarheid ontbloot

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz