1734) Die fotograaf en die blond

1734) Die fotograaf en die blond

se kamera flits en flits
hy was eerste daar ’n scoop!

die wrak van die geel motor
vergete eenkant

al draai die wiele nog
te laat was dit

hy kon nog die vars bloed
die ruklywe

vasvang

die staaroog van die meisie
die gebreekte bottel

dit gaan ’n wenner wees

hy is ’n goeie fotograaf

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz