1735) Praatmaat 1735) Praatmaat March 15, 2009 ek het net gehoor hallo berg toe staan sy daar blouoog blink mugg&bean se koffie het praatwater gewoord die lewe gee die lewe neem het ons gedeel mag die arend wat jou huistoe vat veilig land Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!