1736) Dankie my woes vriendin

1736) Dankie my woes vriendin

Jou lag weerklink nog steeds
in my oor

jou oog blink nog steeds
daar ver

die doef van jou groot hart
hoor ek

tot hier

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz