1753) Die duif met die gebreekte vlerk
Ek was baie kwaad die dag
toe ek in die veld gaan loop het
spartelend in die doringbos
het ek jou gesien , soveel moeite
het ek gedoen
jou vlerk gespalk
jy was nie bang nie
jy het my hart gelees
jou koer het mooi geword
het my wakker gemaak
jou troetel oog het vir my gekyk
jou kop skuinsgedraai as ek praat
maar vandag weet ek waarom
jy jou kop draai as ek met jou praat
Leave a Reply
Be the First to Comment!