1756) Die krul horing bul
staan teen die duin
sy twee lang horings
sy trots spies die lug in
hy moet sy testament regkry
sy regter horing skenk hy
aan sy seun elandre
hy gaan opslae maak
met die lang horing
sy linker horing skenk hy
aan sy x
sodat sy die jong
jagse bulletjies
van haar af
kan weghou
Leave a Reply
Be the First to Comment!