1757) Bly tjoepstil

1757) Bly tjoepstil

dat ek en jy
probeer het nie

dat ons dit toe
reggekry het
om mekaar te bed

dit was vleislus gewees
besef ons nou

die tafel is leeg
daar is geen gereg
meer oor nie

moet asseblief nie
die wêreld vertel nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz