1764) WAAROM is ons so skaam 1764) WAAROM is ons so skaam March 20, 2009 Om te erken dat ons verkeerd was dat ons opgeslip het dat die stukkie so lekker was maar as ons die pere en die guava klaar geslurp het is die lus oor dan vlug ons terug na die een aan wie ons trou beloof het waarom is ons dan nou so skaam Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!