1769) Doodsvallei

1769) Doodsvallei

ek het verdwaal
en in die doodsvallei beland

1. ‘n slang het my skrams gepik
2. die mes het my hart gemis
3. die motor het my rakelings gemis
4. die hi jack het my nie geskiet nie
5. die kar het my nie dood gerol
6. sy het misgeskiet
7. die hartomleiding het my weer laat leef

ek sit op die top van die berg
en kyk terug op die jare
waarom het God my 7 keer
op die aarde terug gegooi
as hy my nie liefhet nie

ek weet verseker
die agste keer
stap ek die
ewigheid in

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz