1771) Skelm vry

1771) Skelm vry

is vinnig
met klere aan

verbode vrugte
word vrot

maar vars vrugte
kan jy afskil

en happie
vir happie

geniet

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz